Langenhoven Gimnasium se nuwe leiers

Langenhoven Gimnasium het tydens verlede Donderdagaand se prysuitdeling by die skool hul hoof- en onderhoofleiers vir 2023 bekendgestel, Hulle is van links: Carli Stemmet (onderhoofdogter), Lara-Mia Goncalves (hoofdogter), Mnr Stephanus Potgieter (skoolhoof), Hanro Basson (hoofseun), Bernard Smit (onderhoofseun). Foto: SC Pienaar