Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn se hoofleiers vir 2019 is verlede week aangewys. Hier van links is Stean Burger (onderhoofseun), Zelna Hugo (onderhoofmeisie), Stephanus Potgieter (skoolhoof), Sharé Lund (hoofmeisie) en Johann Müller (hoofseun). Foto verskaf