Laerskool Wesbank se leiers vir 2de semester

Die Laerskool Wesbank in Oudtshoorn se leerderraad en hoofleiers vir die tweede semester van 2021 is pas aangewys. Hier voor van links is Ané Bester, Jean Joubert (hoofleier), Ewan Richardson, Phillip Theunissen en Jackie van Tonder (leerkrag). Tweede ry van links is Lienke Ungerer, Mila Vermeulen, Lana Delport (hoofleier), Leila Miles, Tiaan Steyn en Hannes Griessel. Derde ry van links is Runé Steyl, Mieke Erasmus, Jayden du Plessis, Ethan Dilley en Kayden Chandler. Agter van links is Anke Lamprecht, Eliz-Marie Ferreira, Joshlynn Pretorius, Elmé Spies (onder-hoofleier), Waldo Cloete (skoolhoof), Tiaan Thom, CP Campher (onder-hoofleier) en Christiaan van Biljon. Foto verskaf