Laerskool Wesbank se leerderraad vir eerste semester

Die leerders is gekies as Laerskool Wesbank se leerderraad vir die eerste semester. Hier voor van links is Christiaan Stover, Liam Hooper, Edward Dalton (onderhoofleier), Simon Greeff, Roux Delport, Liane Jansen van Vuuren, Jackie van Tonder (onderwyser), Bobby-Luke Colborne en Nika Potgieter (hoofleier). Middel van links is Janes van der Merwe (hoofleier), Lynne Herholdt, Janka Byleveld, Luka Stander, Lida Engelbrecht en Xander Pienaar. Agter van links staan die skoolhoof, Waldo Cloete, en Ryan Kühn, Mia van der Westhuisen, Mari Terblanche (onderhoofleier), Carmé Botha, Mia Smuts en Ludwig Meyer. Foto verskaf

Be the first to comment on "Laerskool Wesbank se leerderraad vir eerste semester"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*