Laerskool Wesbank se leerderraad vir die eerste semester van 2021

Laerskool Wesbank se leerderraad vir die eerste semester van 2021 is van links Matt Jansen, Yana Fouchee, Ethan Voight, Jean Joubert (onder-hoofleier), Johan Arndt en Francois le Roux (hoofleier). Middel van links is HW de Waal, Lené de Kock, Ilse-Marie Kriek, Mialése Westenraad, Robert Raath, Lana Delport (onder-hoofleier) en Lara Rossouw (hoofleier). Agter van links, saam met skoolhoof Waldo Cloete (heel links) en Jackie van Tonder (leerkrag, heel regs), is Schalk van der Merwe, Imke (du Toit) Mulder, Annabelle Smith, William Deck, Kari Griffioen, Mari Pretorius en Juhan Olivier.