Laerskool Wesbank se hoofleiers vir 2021
Laerskool Wesbank se hoofleiers (agter) en onder-hoofleiers (voor) vir 2021 is voor Jean Joubert en Lana Delport, en agter Francois le Roux en Lara Rossouw. By hulle is die skoolhoof, Waldo Cloete, en me Jackie Kruger. Foto verskaf