Laerskool Wesbank kondig leerderraad aan

Laerskool Wesbank op Oudtshoorn het onlangs hul nuwe leerderraad vir die tweede skool-semester, asook die hoofleiers, verkies. Saam met skoolhoof Waldo Cloete (agter, heel regs) en leerkrag Jackie van Tonder (tweede ry van voor, heel links), is voor van links Dian Potgieter, Simoné Serfontein, Logan Terblanche, Nina Cloete (onder-hoofmeisie) en Caitlin Hufke. In die tweede ry van links is Kean Dalton, Fagon Hendricks, Anke van Rensburg (mentor), Lea Davel, Timicah Roeloffze en Kara Janse van Rensburg (hoofmeisie). Derde ry van links is Charlie Terblanche, Zuriel Buys, Anthony Ferreira, Claude-Jason Richardson, Runé Booysen, Clarice Colin, Andrea van der Linde, Alida Geldenhuys en Dunay Jonck. Agter van links is Shane McGear, Pieter Barnard (mentor en onder-hoofseun), Luan Mortlock, Janu Wentzel, Gerrit Janse van Rensburg (hoofseun) en Logan Jacobs. (Foto verskaf)

Be the first to comment on "Laerskool Wesbank kondig leerderraad aan"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*