Leerders van Laerskool Laurus op Oudtshoorn het op Internasionale Vrouedag water aan hul skoolhoof, Ronelle Huysamen, oorhandig om vir haar dankie te sê vir wat sy vir die skool beteken en die dag te vier. Van links is Daniel Plaatjies, Huysamen, Gerhard Terblanche, Cashwine Kiewiet, Micheal Wink, Leewinne Adams, Arlo Cooper, Ronaldhino Lottering, Wian Grebe, Owen van der Heyde, Cade Ayford, Gavin Boshoff, Jean-Fred October en AJ de Jager. Foto verskaf