Hoërskool Oudtshoorn se nuwe leiers vir 2022

Die Hoërskool Oudtshoorn se nuwe leiers vir 2022 van links is: Troy Meiring (Deputy Head Boy), Reece Wheeler (Hoofseun), Annalize van der Westhuizen (Hoofdogter) en Kai Barry (Deputy Head Girl).