Die Hoërskool Oudtshoorn se matriekraad vir 2018 is voor van links Bevan Herold, Karyn Engelbrecht, Salena Fourie, Fatiema Esa, Keenin Muller, Roswitha Serfontein en JG Marais. Middel van links is Johmic Lourens, Genevieve Klemm, Julia de Beer, Kabelo Mothubatse, Tarren Josephs, Carla Swart, Ferenzo Moos en Bennie Deacon (graadhoof). Agter van links is Ayrton Jackson, Reinier Cornelissen, Migael Vermeulen, Niël Terblanche, Pieter Koorts en Cléo Gordon.