Hier is Mnr en Mej Gim 2022!

Mnr en Mej Gim, Rihard van den Berg (voor op stoel, links) en Katinka Pretorius (voor op stoel, regs), is Donderdagaand 28 April tydens ’n glansgeleentheid by Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn gekroon. By hulle is voor onderwysers Rolanda Beukes (links) en Izana Roets, en agter van links Reuben Homann (Mnr Persoonlikheid), Richter van Heerden (tweede prins), Andrew Pfister (eerste prins en Mnr Fotogenies), Danna Hough (eerste prinses), Lee-Ann Smith (tweede prinses), Carmen Barnard (Mej Fotogenies) en Miné Verdoes (Mej Persoonlikheid). Foto: Snappy Photo

Be the first to comment on "Hier is Mnr en Mej Gim 2022!"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*