Groot blydskap by Bridgton Sekondêr 01/18/2018 Daar was op 5 Januarie groot vreugde by skole in die Klein Karoo en Karoo toe 2017 se matrieks hul matriekuitslae ontvang het. Dié vrolike groep van Bridgton Sekondêr is kort nadat hulle hul uitslae gekry het, deur Garnett Wicomb gekiek.