Gimmies se leerders wys hul staal

Chanell Bester (o.14) en Tyron-Lee Andries (o.17) is gekies vir die SWD-landloopspan. Tyron-Lee het in September in Amanzimtoti, Kwazulu-Natal aan die SA-landloopkampioenskap deelgeneem en was onder die top-20 in Suid-Afrika in sy afdeling.