Beste energieprojek in Eden

Tuwan van Rooyen, graad 11-leerder van die Hoërskool Môrester, wat die prys vir die beste energieprojek in Eden gewen het, gaan van Dinsdag, 2 Oktober, tot Vrydag, 5 Oktober, aan Eskom se “Expo for Young Scientists” in Johannesburg deelneem. By Tuwan is me Gabriella Freeks, opvoeder by Hoërskool Môrester. (Foto verskaf.)