Sewe personeellede van die Hoërskool Môrester in Bridgton op Oudtshoorn tree ná vele diensjare uit die onderwys. Hulle is voor van links mes Nicky Ellis, Marilyn Pharo en Charmaine Taute, en agter van links mnre Glynn April, Ruben Sampson, algemene voorman, Jacobus Francis, prinsipaal, en Roy Smith, adjunk-prinisipaal.