Ezio Pietersen, senter van die Hoërskool Oudtshoorn se eerste rugbyspan, op pad om ’n drie te gaan druk in hul wedstryd verlede Woensdagmiddag (1 Maart) teen ’n Argentynse toerspan op Laerskool Van Reede se sportgronde. Die Struisies het die wedstryd 29-17 gewen. Francois Henning, Keano Claassen en Jaylen Pretorius het die Struisies se ander drieë gedruk.            Foto: Ebenezer Titus