Rotariërs huldig Suné weer in

Suné Rupping (middel) wat Maandagaand tydens ’n gesellige onthaal by die Oudtshoorn Aftreeoord ’n tweede keer ná mekaar as president van die Oudtshoorn Rotariërklub ingehuldig is. By haar is Frik Geyser (links), voorsitter van Millenniumpark Aftreeoord se trusteeraad, en Johan Potgieter, wat albei as nuwe Rotariërs ingehuldig is.

By dieselfde geleentheid is erkenning gegee aan André van Greunen, een van Oudtshoorn se langsdienende Rotariërs wat al verskeie kere as president gedien het, vir sy bydrae tot die ont­wikkeling van onder meer die Oudtshoorn Aftreeoord. By Van Greu­nen is Rupping en nog ’n oud-president, Philip Goets.