Maart-statistieke:
8 Kobras
1 Boomslang
0 Pofadder
0 Karoo Sandslange
12 Bruin huisslange
Totaal vir Februarie: 21
Jaar-totaal: 53
Slang-aktiwiteite sal voortaan toeneem. Dit is prooiseisoen vir hulle aangesien hulle in winterslaap sal gaan voor die begin van die winter. So mense moet asseblief versigtig wees.
• Mornay vra dat persone asb nie enige slange konfronteer of probeer vang nie, omdat daar tans ’n skaarste aan teengif in Suid-Afrika is.
