Spectral Domain Optical Coherence Tomography beter bekend as OCT
Die apparaat werk soortgelyk aan ’n MRI of CAT scan wat die oog in beter detail kan afneem. Dieper lae van die retina en oogsenuwees kan só ondersoek word en gevolglik oogsiektes beter diagnoseer.