Suksesvolle snoekbraai!

Die Oudtshoorn volunteers vir mense en diere wil graag die gemeenskap bedank vir ondersteuning met hul snoekbraai. Hier is dr Garth Ryder, Lee-Ann van Sittert en Elmarie Swiegers. Die groep het Woensdag ’n wins van R5301,40 aan dr Garth Ryder, veearts van De Rust, oorhandig. “Hierdie geld gaan vir sterilisasies van minderbevoorregte mense se diere. Dr Ryder help ons elke week om diere te steri­liseer en diere wat siek is te behandel. Baie dankie aan almal,” het Lee-Ann van Sittert, vrywilliger, gesê. Vir enige ander inligting kan Lee-Ann of Elmarie gekontak word op 083 334 0172.