’n Vragmotor het Maandagaand net na 23:00 aan die brand geslaan. Die voorval het op die hoek van Voortrekkerweg en Hoogstraat gebeur.
’n Inwoner wat naby die kruising woon het aan Die Hoorn gesê hulle het ’n harde slag gehoor en gaan ondersoek instel.
Die oorsaak van die brand is nie be-kend nie, maar nooddienste was vinnig op die toneel en het die brand onder beheer gebring.
Vragmotor brand in Voortrekkerweg
Foto: verskaf