Vertel jou storie

Generiese foto

Hou jy van skryf? Het jy dalk ’n oog vir ’n storie of ’n neus vir iets nuuswaardig.

Maak ’n afspraak met Die Hoorn, en kom maak ’n draai by ons kantoor.

Ons soek ons gemeenskap se stories en nuus. Julle is ons oë en ore!

Kontak 044 272 5605, WhatsApp 076 606 2554 of stuur ’n e-pos na redaksie@hoorn.co.za om ’n afspraak te maak.

Ons is opgewonde om van julle te hoor!