Tuishuis se nr 1 potjiekoskonings

Met hul basaar op Saterdag 29 Maart, het Tuishuis ‘n potjiekoskompetisie aangebied. Die wenpot was Ettienne Sales en Gerald Kamfer se volstruispot. Foto verskaf