Sypaadjieslapers uit Wesbank verwyder
Verskeie sypaadjieslapers is Dinsdagaand deur wetstoepassers en buurtwaglede uit die woonbuurt Wesbank op Oudtshoorn verwyder en na hul huise of ’n skuiling geneem. Dit is ’n oortreding van munisipale verordeninge om op straat te slaap. Foto’s verskaf