Die installering van voorafbetaalde meters vorder met die Oudtshoorn Munisipaliteit wat steeds tans besig is met installasies.
Aurelia Mle, woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit het aan Die Hoorn gesê dat almal wat op die waglys tans is nie almal vanjaar watermeters gaan kry nie. “Die munisipaliteit het net ’n sekere aantal meters wat hul tans kan aankoop per jaar, soos die begroting dit toelaat. Die meters en installasie word gratis aan die verbruikers, op die oomblik beskikbaar gestel,”
Sy verduidelik verder dat water vir voorafbetaalde meters nes koopkrag werk, en dat water by verskeie derdeparty verskaffers aangekoop kan word, en ook aanlyn by verskeie banke via die persoon se aanlyn banktoepassing.
So vorder koopwater-meterinstallasies
Close up of a Stainless steel kitchen sink with running water. The faucet is turned right up. a strong water jet flows into the basin. small bubbles and swirls are seen. the water flows through the open drain. sharp and detailed image. blue toned