
Shoprite by die nuwe winkelsentrum in Bridgton het verlede Donderdag, 31 Augustus sy deure oopgemaak.
Die winkel is ’n welkome toevoeging tot die gemeenskap deurdat die inwoners bespaar op vervoerkostes. Op die foto heel bo is een van die kopers wat ’n geskenkpak gekry het vir aankope van meer as ’n R1 000, en bo is die takbestuurder van Shoprite, Annie Nanku. Foto’s: Lindi Brill