President ingehuldig

Dalia Wilck (derde van regs met ampskenning om haar nek) is ingehuldig as die Oudtshoorn Rotariërklub se nuwe president vir 2020/2021. By haar is van links Rotariërs André van Greu­nen, Juanita le Roux wat as nuwe lid van die klub ingehuldig is, Leon Coetzee, Schalk le Roux (uittredende president) en Suné Rupping, assistent-goewerneur van die Rotariër-klubs in die Suid-Kaap.