Oudtshoorn 3de hoogste syfer vir geweld teen vroue, kinders in Wes-Kaap

Ao Leilah Claassen, Carol Jacobs van Famsa, Raadslid Barbara Owens en Brigadier Susan Crafford, Vrydag tydens ’n vroue konfe-rensie “Woman Rise” wat by die Toekomsrus gemeenskapsaal gehou is. Daar was Woensdag, 9 November ook ’n konferensie vir die mans gehou, getiteld “Men in the mirror”. Dit maak deel van die 16 dae van aktivisme vir geweld teen vroue en kinders-veltog, wat op 25 November begin. Volgens syfers het Oudtshoorn die derde hoogste syfer vir geweld teen vroue en kinders in die Wes-Kaap getoon. Foto: Angelique Erasmus