Nuwe burgemeester by netwerkaand

Die Groter Oudtshoorn se nuutverkose burgemeester, Chris Macpherson (naaslinks), verlede Donderdag (30 Junie) by die Oudtshoorn Besigheidskamer se maandelikse netwerkaand saam met van links Abri Ferreira (voorsitter van die Oudts-hoorn Besigheidskamer en eienaar van die aand se borg, Alert Patrol), Francois Marais van die Oudtshoorn Vryburgers en Helene Badenhorst (onder-voorsitter van die Oudts-hoorn Besigheids­kamer. Foto: Stefan Skapie Goosen