Kringe in die veld

Hierdie vreemde verskynsel is verlede Woensdag deur Jorrie Jordan afgeneem met sy hommeltuig tussen Oudtshoorn en Calitzdorp.

Pers vygies so vêr soos die oog kan sien, met groen kolle tussen in. Die onlangse reën het Oudtshoorn in ’n blommelus vir die oog omskep. Foto: Jorrie Jordan