Kompetisies van baan

Dankie aan almal wat verlede week ingeskryf het vir Die Hoorn se kompetisie vir dubbelkaartjies vir die vertoning Dinge van ‘n kind by vanjaar se KKNK. In die lig daarvan dat die KKNK nie meer plaasvind nie, verval die kompetisie asook ’n vorige kompetisie vir Nou of Nooit.