Jean wen dubbelkaartjie! Cintaine Schutte in Die dinge van ’n kind. Foto: Robert Hamblin 03/24/2022 Die wenner van die kompetisie in Die Hoorn verlede week vir ’n dubbelkaartjie vir die produksie Dinge van ’n kind is Jean Jooste. Geluk!