Christine Schoeman, ’n voormalige werknemer van Die Hoorn, het ons Maandag op ons 20ste verjaarsdag behoorlik laat smul aan dié koek! Dankie Christine!
Hier is van Die Hoorn se formidabele staatmakers – mense sonder wie ons nooit weekliks ’n koerant na ons lesers sou kon bring nie
Ontmoet van Die Hoorn se staatmakers: Bo van links is Cyril Clarke (proefleser) en George Dall (koerier), die koerant se straatverkopers Willem Pietersen en Abe Agulhas, met regs Millie van Wyngaard wat elke week ons kantoor skoonhou (foto onder).
Foto: Stefan Skapie Goosen