Hier is Mej Zibi Sewes 2022 en prinsesse!

Bridgton Senior Sekondêr se Mej Zibi Sewes 2022 is verlede Donderdag gekroon, op die vooraand van die naweek se groot seweswedstryde op die Bridgton Sportgronde. Die wenner was Malysha Plaatjies (voor) met die eerste prinses Jodi Fouche (agter links) en die tweede prinses Rushma Mohammed (agter regs). By hulle staan die koördineerder van die kompetisie, Annique Goliath. Foto: Ebenezer Titus

Be the first to comment on "Hier is Mej Zibi Sewes 2022 en prinsesse!"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*