Dag van vreugde vir André en Ilse

Een van Oudtshoorn se bekendste sakemanne, André van Greunen, en sy bruid, Ilse, Saterdag kort nadat hulle in die huwelik bevestig is by die Queen’s Hotel op Oudts­hoorn. Vir André en Ilse, wat hul vorige eggenotes in onderskeidelik 2018 en 2019 aan die dood afge­staan het, was dit ’n dag van vreug­de en nuwe vooruitsigte nadat hulle albei moeilike tye deurgemaak het. Hulle het die mooi geleentheid saam met familie en vriende tydens ’n deftige onthaal in Die Kolonie in die hotel gevier. Foto: Ilse Jordan Photography

Be the first to comment on "Dag van vreugde vir André en Ilse"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*