Christiaan wen November se R10 000!

Christiaan Franken (links) is die vierde gelukkige wenner van R10 000 in Timbercity Oudtshoorn se kompetisie met kontantpryse van altesame R50 000 oor die laaste vyf maande van 2021. Die R10 000-prys vir Oktober is deur Shaun Westraad (regs) van Timbercity aan Christaan oorhandig. Kliënte het nog die kans om einde Desember die laaste R10 000 en te wen!