Bekendstelling van Ineos Grenadier by Louvain

Die SMG groep, het sopas die nuwe 4×4 Ineos Grenadier bekendgestel en nooi alle belangstellendes om hierdie merkwaardige voertuig te kom toetsbestuur, vanaf 6-8 Julie by Louvain Gasteplaas, sowat 50 km buite Oudtshoorn.

Besoek gerus https://ineosgrenadierbasecampsc.rsvpify.com om jou toetsrit te bespreek. ’n Geldige rybewys is ’n vereiste. Moenie hierdie opwindende kans misloop nie.

Bespreek vandag nog! Foto verskaf