AfriForum Nasionale Massapatrolie Vrydag 14 April om 17:30
Belangstellenes kan voor Oudtshoorn Polisistasie bymekaar kom, waarna die patrollie 18:00 deur die dorp gaan ry. Na afloop van die patrollie sal heerlike worsbroodjies bedien word aan almal wat aan die patrollie deelgeneem het. Vir meer inliting kontak Johan Conradie op 071 149 9714.