Abrozene Prins (derde van links voor) is Saterdagaand aangewys as Miss Grand Oudtshoorn by ’n funksie by Bridgton Sekondêr. By haar voor van links is Percival-Leen Africa (tweede prinses), Lenucia van Wyngaardt (eerste prinses) en Rievlin Pretorius (Miss Royalty SA). Agter van links staan Keedon Vaaltyn wat die geleentheid gereël het en Delmarie Witbooi (’n beoordelaar en bestuurder van die Royal Modelling Agency). Vaaltyn is ’n finalis in die Mr Universal SA-modelkompetisie wat in Junie in Gauteng plaasvind. Foto: Meteo Pieterse