Kannaland se burgemeester, Jeffrey Donson, knip Woensdag die lint by ’n elektrisiteitsmeter in Vakkieskloof, ’n informele nedersetting in Kannaland, terwyl onderburgemeester Werner Meshoa en die opgewonde huisbewoner, Julia Snyman, toekyk. 44 informele huise in Varkieskloof het vandeesweek toegang tot elektrisiteit verkry. Die projek is deur die Departement Minerale Bronne en Energie befonds. Straatligte behoort teen 9 Desember aangeskakel te word. Foto: Deon Meyer