17 Nuwe bakkies vir munisipaliteit

NISSAN Oudtshoorn het op 2 Desember 2021’n volle sewentien Nissan NP200 bakkies suksesvol aan die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit oorhandig. Hier, van links na regs, is Oudts-hoorn Nissan se Hennie Theron, Hamilton Solomons vlootbestuurder van die Groter Oudtsdhoorn Munisipaliteit en Ronnie Colin, ook van Oudtshoorn Nissan. Die bakkies sal aangewend word vir die instandhouding van die Groter Ouddtshoorn se infrastruktuur. Foto: Stefan Goosen