■ Ek wil ’n veer in Andre Lombaard van die munisipaliteit se hoed sit – BAIE dankie vir die flinke en vriendelike optrede nadat die stopkraan en watermeter by ons besigheid gesteel is. Ons dorp het meer sulke mense nodig. Baie tevrede inwoner
Sms’e van lesers
