Sms’e van lesers 06/24/2021 ■ Is dit die nuutste? Om “aerials” of lugdrade van voertuie af te steel, ongeag skade aan voertuig en eienaar se “sak””! Altwee ons dogters het dit oorgekom! Verskillende plekke in die dorp! Groete, Bella