Sms’e van lesers 05/21/2020 ■ Ons wil net vir De Rust Polisie , baie dankie sê vir hulle harde werk en respek gedurende die grendeltyd. Andrè en Mare Oudtshoorn het nie spoedwalle nodig nie. Maak net die slaggate bietjie dieper. Stef