Sms’e van lesers: 13 April 2023

Baie dankie vir die vullishoop wat langs die tennisbaan verwyder is.

Ry nou met ’n lied in my hart daar verby.

Hoop die wit toilet wat in Parkweg in die voortuin staan gaan ook verdwyn.

Wees trots op jou huis en dorp.

  • Trots Oudtshoorn inwoner.