Doctor Magolosa, ’n kleinboer langs die Grobbelaarsrivier in Victoriastraat, spog met sy drielinglammers wat op Vrydag, 7 Julie gebore is. Hy was bang dat een van hulle dalk nie gaan oorleef nie omdat hulle so klein was, maar almal is egter springlewendig en gesond. Foto: Lindi Brill
Drie-dubbele Karoo vreugdevir Magolosa
