Donderdag 23 Mei
Die toneelstuk Donkie met Frank Opperman ten bate van Hanjo van Heerden se mediese koste.18:30. R100. Langenhoven Gimnasium-skoolsaal, Oudtshoorn. Kaar-tjies by die Herrie. Navrae: 082 415 4458
Vrydag 31 Mei
Wegneem-snoekete (snoek, patat, slaai, konfytbroodjie en nagereg). 17:00-18:00. R70. NG Kerk Oudthoorn-Suid. Kaartjies by Mariana: 044 279 1900