Donderdag 31 Januarie
Jaco Kriek (saksofoon) en Gaston Lehman (kitaar) by La Dolce Vita, Oudtshoorn. R50. Kaartjies by La Dolce Vita of Oudtshoorn Oogkundiges. Navrae: 044 279 2668
Saterdag 2 Februarie
Highgate Tweekamp. Navrae: Dave van der Walt (044 272 0196).
Woensdag 6 Februarie
Oudtshoorn Besigheidskamer se eerste golfdag van 2019. Kontak Helen 044 272 6637
Donderdag 8 Februarie
Middagete met senior toekomskundige van Stellenbosch Universiteit se Instituut vir Toekomsstudies, Doris Viljoen. Tema: Sewe stilhouplekke na die toekoms van besigheid in SA. 12:30. R150 (ligte middagete ingesluit). NG Moe-derkerk-kerksaal, Oudtshoorn.
Saterdag 9 Februarie
Klein Karoo Klanke met Doug van Tonder, Janine Fourie, Josh Paul Williams, Vinzelle Zellie-D by La Dolce Vita, Oudtshoorn. R55. 20:00.
Donderdag 21 Februarie
Jaarlikse Suid-Kaap Veterane Ete by Admirals Buffet Restaurant, Garden Route Casino. R130. RSVP by Fourie 082 719 4300 of atfourie15@gmail.com
Vrydag 1 Maart
Danksfeesbasaar NG Kerk Oudtshoorn-Suid op die kerkterrein. Opening 17:30 (vleis en gebak). Res open vroeër: teetuin, gebraaide wors en hoendersosaties, slaaie, potjiekos, groente/vrugte/plantjies, pannekoek, kindertafel, nagereg, kafee, boeke en wit olifante Navrae: 044 279 1900 (kerkkantoor) of 044 279 1659 (pastorie).