Events Calendar

SATERDAG 30 APRIL
30 April: Vlooimark met iets vir almal by Cango’s Rest, net na die Cango Wildlife Ranch buite Oudts­hoorn. Op die kinders wag ’n springkasteel, verf van gesiggies, hare kleur, speletjies ens. Navrae: Whats­App na 064 813 4955.