Events Calendar

Vrydag 13 tot 15 Maart
Naweekkampering en plaas-dagstappe. 8 km-afstand. Vervoer vanaf Oudtshoorn tot plaas beskikbaar (R80 brandstofgeld). Bespreek voor 6 Maart by Ann Blacquiere 0731452145 of e-pos na jenquiere@outlook.com

Sunday 15 March
Cheese and wine fundraiser: The Rockets Jazz performance. Club Fantasy, Oudtshoorn. 20:00. R100. For tickets and information, contact 073 212 3551.

Saterdag 21 Maart tot 22 Maart
Naweekstap in die Swartberge in die Kruisrivier-area, ±60 km. Kampeerplek teen R130. Vervoer beskikbaar (R50). Bespreek vroegtydig by Derek Odendaal 076 292 2866 of epos na:
dodendaal@mweb.co.za

Saterdag 21 Maart
CANSA Bark for life: Hondeskou ten bate van kanker. Staatsveeartskantoor (Van der Rietstraat 39), Oudtshoorn. 08:00. R50 p/hond. Vir meer inligting, kontak Raymertill by 044 203 9443

Saterdag 28 Maart 2020
Gaurikwa Khoisan-fees, Groot Brakrivier Sekondêre Skool. 10:00 Vir navrae, stuur ’n e-pos aan Barry by barryjacobs9@gmail.com